2019 Tom de Wet

GEBEURE

 
 

SENIOR PASTORE

 ETTIËNNE  & LEONORA

VENTE 

PASTOOR

 PIERRE & PRISCILLA

VIVIERS 

PASTOOR

 WERNER & LEONETTE

POTGIETER

 

MIDWEEK DIENSTE

 

Selgroep

Skakel in by Selgroep in Witbank/Middelburg omgewing

Dinsdae aande (elke 2de Dinsdag)

Spirit Fitness

Leringe om jou geestelik fiks te maak.

Dinsdae aande om 19:00 

Vroue vir Jesus

Woensdae oggend om 10:00 kom die dames bymekaar, Geesvervulde boodskap met lofprys en aanbidding.

Mannebiduur

Elke tweede Woensdag aand om 18:30 kom die manne bymekaar en bid. Hul bid vir mekaar, versterk mekaar en bemoedig.